CLASSIFIEDS
Advertise animals for sale here!  /  Adverteer u diere te koop hier!
Contact:  Lauren - +27 51 447 7405 / 448 8404

|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|

AFRIKANER WORLD EXPO
24 - 28 August 2016
Click here for more information

Directions
Terrain Map


Click here for the Sale Pamphlet
Click here for the Sale Catalogue

EDITORIALS:
Afrikaner-ekspo beloof ín skouspel
Afrikaner expo promises to be a spectacle

_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

Jacaranda Show
24 - 28 August 2016

●  Program

_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

ARC Symposium
25 August 2016

●  Program
● 
Registration Form

_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

2015 AFRIKANER NEWSLETTER
(Click to view)

_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

2015 AFRIKANER JOURNAL
(Click to view)

 





Semen beskikbaar van MC050174
Kontak Dr Pieter de Kock op 082 809 7496

Afrikaner koeie met kalwers, dragtige koeie en verse te koop. Diere was voorheen geregistreer. Vrede area. Kontak Dawie Botes op 082 720 9030.

5 jaar oud Afrikaner bul te koop, kom uit egte Afrikaner teling, Albertinia area, (naby Mosselbaai). Kontak Frikkie Cronje op 083 444 2376 vir meer inligting.

Vir ons Afrisim telers: 35 Simmentaler stoet vroulike diere te koop. Kontak Neville Schefermann op 0724589589.

Hiermee 'n uitnodiging vir weiding vir 100 dragtige Afrikaner beeste met toesig vir 3 jaar vir langer periode indien verlang word.  Die eiendom in Elliot het uiters goeie gemengde berg- , vlei- & aangeplante-weiding , asook mielie-reste wat benut sal word vanaf Julie tot November elke jaar.  Soos genoem is dit in die Elliot omgewing, teen helfte van die aanteel & voornemende vee moet bevestig word as dragtig, voordat dit verskuif word.
Dries Havenga
Sel:  072 932 1733 / driesh17@gmail.com

40 Afrisim verse te koop, Hoopstad area. Kontak Jan Genis op 082 928 8322

75 Afrikaner koeie of met kalwers of dragtig te koop, Hoopstad area. Kontak Jan Genis op 082 928 8322

10 Afrikaner verse, 10-12 Afrisim verse te koop, Zastron area.  Vir meer inligting kontak Jacquies Steenkamp op 083 531 8539.

10 Afrikaner koeie te koop @ R6500 elk. Wissel van eerste-kalf koeie to 4de kalf koeie. Loop tans by Boran bul. Vir meer inligting kontak: Gerhard De Wet - 072 280 2008 / Gerhard.deWet@glencore.co.za

Cloete Bulle Semen beskikbaar - www.cloeteafrikaners.co.za

AFRIKANER VERSE TE KOOP. 2 jaar oud - gereed vir die bul. 22 beskikbaar. Prys R16/kg op hoef + BTW. Gewig: +-350kg. Kontak Frikkie Conradie op 082 756 7211

Trekosse te koop - Die osse is so 7 - 8 jaar oud. Hulle weeg omtrent 700 kg elk, ons verkoop die juk saam met die osse. Hulle kan mooi reguit werk met implemente. Kliek hier vir meer inligting

70 AFR koeie met 30 kalwers, asook 130 AFR verse beskikbaar. Koeie & verse loop by die bul. Vir meer inligting, kontak Wium Hagen op 083 704 0290

Verskeie geregistreerde Afrikaner bulle tussen 3-4 jaar te koop. Loop op strawwe hartwater, rooiwater & galsiekte veld.  Kontak Thys van Rooyen - Limpopo Provinsie - Tolwe - Sel: 082 7761 573

30 Afrikaner koeie te koop, Kroonstad area. Kontak Jan Geldenhuys op 082 574 7266

Goeie gehalte Afrikaner koeie en verse te koop, Vryburg area. Kontak Willie Cloete op 082 337 3214

Afrisim Verse te koop, kontak Jaco Fourie op 082 7025 528 / grootbrittanje@gmail.com

Afrikaner bul te koop uit die Trekpad bloedlyn. Kontak vir Werner Vermeulen op 078 575 1144 vir meer inligting

Afrikaner Semen te koop van Lang Jan & Bontes. Kontak Jan Genis op 082 928 8322 
Kliek hier vir 'n foto van Lang Jan

Kliek hier vir 'n foto van Bontes

  

 

  

  

Click here for the Sale Pamphlet
Click here for the Sale Catalogue

  

 

   ►  Bonsmara-infused Afrikaners: Enhancing performance
         Farmer's Weekly
        
13 May 2016

   ►  Veeplaas stoetveeprojek bekendgestel
         Agri Orbit
        
20 April 2016

   ►  Japannese Wagyu bees het die lekkerste vleis
         ProAgri
        
11 November 2013

   ►  Afrikaner:  Gehard, dog spog met sagtevleis
         Landbou Weekblad
        
10 Mei 2013


   ►  ARC / LNR Farmers Day 2015


   ►  Slow Food Info
   ►  Afrikaner Beef Appreciati​on Evening
   ►  Sunday Times Food Weekly


   ► 
Grootplaas Program
   ►  Jakaranda Landbouskouonderhoud
   ► 
Radio onderhoud:  Vleisgehalte
   ►  Radio onderhoud:  Agri Orbit
   ►  Radio onderhoud:  Afrikaner Beestelersgenootskap
   ►  Radio onderhoud:  Afrikaner Bees Expo
   ► 
Phillip Oosthuizen: Sernick Projek
   ►  Radio Landbou RSG - Interview 01
   ►  Radio Landbou RSG - Interview 02
   ►  Radio onderhoud:  Lynton Vermaak
   ►  Radio onderhoud:  Dr. Pieter de Kock


   ►  Wegdraai Boerdery
   ►  Cloete Afrikaners
   ►  Sahara Afrikaners
   ►  Esfanť Stoet


   ►  SA Veetelers Gids
   ►  2015 World Steak Challenge

 

   ►  Cattle International Series
   ►  ProAgri Zambia (October 2015)

 

 
 

                                                                             

 

                
© 2009 - 2016 The Afrikaner Cattle Breeders' Society of South Africa    ē    Terms & Conditions and Privacy Policy    ē    Website designed, hosted & maintained by 123 Internet